YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
176 x 250, 100p.
R160.00
Moeg van vetwees? Kom stap saam met ons die duwweltjiepad na maerwees. Hierdie lekker tong-in-die-kies-boek sal jou laat kraai van die lag, maar bied ook oulike wenke en raad aan almal wat ʼn kilogram of twee wil verloor. Wouter de Witt se pragtige illustrasies maak van hierdie boek ook ʼn heerlike visuele ervaring. Kom lees, geniet en word maer!