YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 92p.
R140.00
Daar is een riglyn waarvolgens ek ‘n skryfstuk se sukses meet: voel dit soos huis?
Daar is seker gedigte, stroies, liedjies, wat my laat stilstaan by ‘n gevoel wat ek nie kan plaas, maar wat wel so bekend soos ‘n vriend of my huis voel, al is dit die eerste keer wat ek dit lees of hoor. Daardie woorde wat voel asof dit so presies sê wat jy lankal wou, maar net nog nie kon rangskik nie.