YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 86p.
R150.00
Hierdie is die vierde digbundel van Karel Prinsloo. Die leser maak hierin kennis met ’n ryk ervaringswêreld, besinnende ingesteldheid en oorwoë standpunte oor tendense in die samelewing en “die land wat brand”. Dit is ‘n betekenisvolle bestekopname, in toeganklike poësie, van ‘n geleefde lewe en hoopvolle kyk op die toekoms. Die bundel bou voort op Prinsloo se digterskap, soos reeds gedemonstreer in sy drie vorige bundels. Dit versterk die beeld wat die leser van sy digterlike en ander bydraes het.