Straatengel Huisduiwel – Roenel Kriek
A5, 176p.
R220.00
Die ware gebeure het my asem letterlik weggeruk. Die joernalistiek en tallose beradingsessies gee mens ’n renostervel, maar dié storie dring deur en priem jou hart ~ Marinda Visser-Hough
Baie lanklaas het ʼn boek my so ontsettend diep aangeraak. Mag elke vrou in ons land hierdeur aangeraak word en die kanale makliker word vir hulle om uit so ʼn onuithoudbare situasie te kom ~ Carla Smith, The Ladies Lighthouse, NPO
Straatengel HUISDUIWEL is aangrypend. Dit ruk aan ʼn mens se siel en menswees. Ek is geraak deur Roenel se buitengewone verhaal ~ Monique Vermeulen, voorheen redigeerder by Netwerk24