haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Lang Generaal : Alan Elsdon

A5, 246p.

SKU: 978-1-415200-92-0 Categories: ,

R180.00

Generaal Lang Hendrik van den Bergh, oud-hoof van die Veiligheidspolisie en latere hoof van die destydse BOSS, was vir baie die mees gevreesde man in die ou Suid-Afrika. Hy was briljant – selfs internasionaal was hy ‘n gerekende figuur onder Koue Oorlog-spioene. Tuis het hy ‘n skrikbewind gevoer en hierdie boek, deur ‘n oud-veiligheidspolisieman, verbind hom met verskeie opspraakwekkende moorde waarom daar vandag nog raaisels hang. Dit sluit in:
Die sluipmoord op dr. HF Verwoerd
Die dood van staatspresident Nic Diederichs
Die dood van Steve Biko
Die sluipmoord op Anton Lubowski
Die sluipmoord op die NG-teoloog, professor Johan Heyns.
Een van die tergendste moorde waarmee generaal Van den Bergh in hierdie publikasie verbind word, is die moord op die NP-kandidaat dr. Robert Smit en sy vrou in 1977. Die skrywer verskaf ‘n fassinerende, maar terselfdertyd ‘n gesaghebbende verklaring van die geheimsinninge woorde “RAU TEM” wat destyds op die moordtoneel gespuitverf is en verskaf fotos om sy mening te staaf.