haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Openbaring : Hennie Prinsloo

A4, 130p.

SKU: 978-1-920290-15-3 Categories: ,

R145.00

Daar is min dinge so opwindend soos ‘n studie van Bybelse profesieë. Wannneer ‘n studie van die boek Openbaring aangepak word, is dit van uiterste belang om die regte “sleutels” te gebruik om die boek mee oop te sluit. Omdat Openbaring ‘n profetiese geskrif is moet die Bybelse beginsels vir die verklaring van profesieë noukeurig verstaan en gevolg word. Die belangrikste beginsel is dat profesieë letterlik verstaan en verklaar moet word.
In hierdie studie word die futuristiese beskouing van die boek Openbaring gehuldig. Daardeur ontdek ons ‘n wonderlike boodskap wat God in die boek weggelê het vir die kerk van Jesus van alle tye, maar veral vir die tyd waarin ons vandag lewe. Teen die agtergrond van die profesieë van hierdie boek maak die chaotiese gebeure in die wêreld vandag vir ons sin. Skielik verstaan ons waarheen ons wêreld oppad is en hoe laat dit op God se horlosie is.
Ons leef werklik in die laaste dae. Dit is tyd om gereed te maak vir die wederkoms van Jesus. Mag hierdie studie u daartoe help, u kennis verryk en u geestelik verdiep.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.