email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Voëlvry! – Gerhard de Bruin

Wat jy moet weet oor die toekoms van Suid-Afrika

A5, 117p.

SKU: ISBN: 978-0-620897-07-5 Categories: ,

R243.00

“Die klein groepie Europeërs aan die suidpunt van Afrika staan voor die grootste oorlewingskrisis in hul geskiedenis en bitter min mense besef dit…”

Indien jy van diegene is wat glo dat alles in die land nog gaan regkom, gaan hierdie boek jou weer laat dink. Die blanke bevolking van Suid-Afrika is voëlvry verklaar en staar ’n oorlewingskrisis in die gesig. Bitter min mense besef hoe groot die gevaar is waarin hulle en die bates wat hul besit, verkeer.

Dr. Gerhard is as fenomenoloog opgelei om kragtige tendense in die samelewing te begrip wat ongesiens aan die werk is. In Voëlvry gebruik hy ’n wetenskaplike metode om die situasie van die blanke bevolking in die land te ontleed en vir lesers ’n blik te gee op Suid-Afrika se toekoms.

Ten einde kritieke besluite oor jou toekoms te kan neem, moet jy al die feite tot jou beskikking hê. Want ons ondergang word nie veroorsaak deur wat ons weet nie. En ons weet nie wat ons weet nie…

0