haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Leë Leiband – René Rossouw

A5, 94p.

Troeteldier Verlies, Rou & Heling

R150.00

Die Lee Leiband Troeteldier Verlies, Rou & Heling is ‘n roerende huldeblyk aan die liefde tussen mens en troeteldier. Hierdie boek bied hoop en genesing vir elke hart wat ‘n geliefde dier verloor het.

 Die Lee Leiband spreek elke vorm van troeteldierverlies en verbondenheid aan. In rou is leegheid nie afwesigheid nie, maar ‘n teenwoordigheid wat nuut gevorm moet word. Wanneer ‘n troeteldier sterf, verloor jy ‘n getroue vriend, ‘n bron van onvoorwaardelike liefde, en ‘n kosbare familielid. Tog word hierdie rou dikwels misken. In hierdie boek is daar HOOP om HELING te vind vir liefde wat voortleef in ‘n mens se hart.

Hierdie boek begelei jou deur drie fases:

  • Die intense trauma van skeiding
  • Die vallei van rousmart
  • Die reis na genesing

Met deernisvolle begrip en praktiese leiding bied Rene Rossouw ‘n veilige ruimte om jou route eer, jou troeteldier se herinnering te vier, en om weer hoop te vind. Dit is meer as ‘n gids. Dit is ‘n huldeblyk aan ‘n liefde wat nooit sterf nie.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.