YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 131p.
R100.00
Ons wil God soos ’n “remote” van die televisie aan en afskakel, soos dit ons pas. Alles lyk so hopeloos in die land. Christene word landwyd vervolg, moord, werkloosheid, afgunstigheid, liefdeloosheid en kerke sluit hul deure. Wat is positief? Waar is God dan? Is ons net blind en dom en sien God nie meer raak nie? Dit is nie God wat verander het nie, maar onsself.