Spleet vd Kraaie & Jakob se Blik – Anita Hamman
A5, 82p.
R100.00
Spleet vd Kraaie
Jurg ontvlug die armoede van sy ouers en neem hom voor om met ’n ryk boeremeisie te trou, want hy wil boer. Oom Klaas, die skatryk boer met baie please het ’n dogter, Hanna, maar sy is geen skoonheid nie. Hy belowe dat die man wat met haar trou na vyf jaar ’n plaas kry. Is Jurg die een?
Jakob se Blik
Lisa is agt jaar oud toe beide haar ouers in ’n ongeluk sterf. Die wet bepaal sy moet by haar tante gaan bly today sy 18 is en haar eie sake kan behartig. Haar tante moet haar wegskeur uit die 16-jarige buurseun, Andrew, se arms. Haar tante behandel haar as die aspoestertjie van die familie. Sy bevriend die tuinier, Jakob, en hy bewys menseliefde aan haar, die weeskind. Sy word ’n mooi meisie en Andrew, die mooi jong man sien dit. Wat gebeur as sy 18 is?