YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 255p.
R180.00
“Tussen strate ver verlate vind ons mekaar, my kind.
Op grond van geloof laat ons voete blink
Sonder die trein sal ons hart vergaan
dan loop ons ver hier onder die maan.
“Dit is my ma se goue woorde elke dag, ʼn vrou so opreg, ek sê jou. Maandag tot Vrydag, sy’s altyd gereed. Net jammer sy loop en suip haarself so stukkend oor ʼn naweek. Kan jy glo? Nogal ʼn kerkvrou, dié van die voorste stage. My dronklap oompie met die een vinger het haar weer Sondag gehelp afklim van bo-af. Dis nou nadat sy die kerk se kollekte bygekom het! Fok, Mina, hoe lewe ons nog so?”