YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 252p.
R140.00
Shani het gaan kuier en nooit weer teruggekom nie. Is sy ontvoer? Is sy dalk ‘n slagoffer van misdaad of mensehandel… of is daar ‘n verskuilde agenda?
Yeruska se oomblikke van langsame, droewige hartseer oor alles wat gebeur het, het in oorvloedige trane verander. Sy sal nie rus voordat alle leidrade opgevolg word, tot oor die grens, as dit nodig is.