YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A4, 537p. Die boek is A4 met 537 bladsye W/S, c. 1600 fotos, wat die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld vertel.
R440.00
Die noorde van Suidwes-AFrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in wat ‘n landmyn getrap het; ‘n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer grenaat wat uit ‘n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer.