YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 202p. (Vir 5 tot 11 jariges)
R80.00
Maatjie, hou jy van lees? Wel, hierdie stories is ’n fees! Jy sal hoor hoekom Sonja nie wil bad nie. En uitvind hoekom die muise Ouma se tande vat! Jy sal lees van die kat wat wil blaf. Ja, hy is sommer lekker laf! Daar is dwergies en boelies en sowaar ook ’n klein dogtertjie wat verjaar! Watter kaskar kom eerste om die hoek? En hoekom dra Kersvader ’n lang wit onderbroek? Dit en nog baie, kan jy lees vir die pret. En ook sommer van die olifantjie wat ’n lang slurpie het.