haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Kiekies : Lynette McMillan

A5, 304p.

SKU: 978-1-928202-49-3 Categories: ,

R119.00

Lynette McMillan maak haar formele debuut in die skrywerswêreld met ‘n uitsonderlike bundel kortverhale, getiteld Kiekies. Hierdie kortverhale vorm ‘n collage van ryk kleure, heerlike geure en diep nuanses van emosie wat die leser van begin tot einde meesleur op ‘n mallemeule reis van lag, huil en absolute meelewing. Elke “kiekie” is selfstandig, maar vorm uiteindelik deel van die uitsonderlike geheel wat die skrywer se menswees blootstel en deelmaak van die leser se ervaring.
Sy beskik oor ‘n buitengewone vermoë om die leser weg te voer en vir ‘n rukkie deel te maak van die plekke en gebeure wat sy beskryf. Lynette is beslis ‘n nuwe skrywer om dop te hou. Ten slotte, ek beveel Kiekies beslis aan as ‘n moet lees! ~ Carol Williams

0