YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 60p.
R100.00
Doodgewone mense, oppad om ʼn droom te bou… Passie, dryf, tragedie… Die verhaal vanuit die wagkamer van die Milpark Trauma Intensiewe sorg eenheid, deur die oog van ʼn vrou wie se man veg vir herstel. Die dag-tot-dag ervaring, wonderwerke, angs en dankbaarheid, als in een. Dan in die wagkamer, waar almal op gelyke vlak is. Daar waar jy jou sterkte vind. Daar waar jy jou vertroue in die mensdom weer herstel en opnuut besef hoe klein jy werklik is.