haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

3-in-1 Omnibus – Anita Hamman

A5, 222p.

R150.00

I. Waar engele sing

Hy was soos ʼn vlieg in haar spinneweb toegespin. Liefde vir haar was goeie toneelspel om haar doel te bereik. Die besef dring tot hom deur tydens sy diensplig op die grens, en as hy in die landmyn ontploffing deur die Himba meisie gehelp word en in die sendinghospitaal oor die grens beland, hoor hy die engele sing.

II. Die brakwaterput

Die karretjie mense is swerwers van skaapskeerseisoen tot die volgende seisoen. As Liesbeth se ma sterf, word sy afgestaan aan die Nortje boeregesin waar sy met liefde behandel word. Haar moeder was van Bengaalse afkoms en die oosterse skoonheid het sy geërf. Sy gaan werk in die plaaswinkel op Die Panne, hier oortree die liefde al die wette van die jong boer, Lourens, en haarself. Wat word van die liefde? Hoe sal die einde wees?

III. Twee gaatjies

Gietjon is klaar met universiteit en wil na Engeland om een jaar daar te werk. Sy vader is daarteen, maar eindelik stem hy in. In Ierland werk hy op ʼn bouprojek en sien die mooiste meisie op die mark smous met onwettige sigarette. Hy besluit om haar huis toe te neem, net sy weet dit nie, hulle trou in Dublin. Hoe pas sy aan by die egte boere familie? Hoeveel Ierse bygelowe ontdek Gietjon?

0
YOUR CART
  • No products in the cart.