email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Die Klipgooiers – Naomi Maree

A5, 187p.

R140.00

Marcia en haar pa se planne om Onruspoort toe te trek, en na dertig jaar wraak te neem op Pietman Joubert vir alles wat hulle deur hom en sy vrou verloor het, slaag bo verwagting goed. Hulle modus operandi is om die hele dorp teen die geëerde boer en sy vrou te laat draai.

Pietman en sy vrou, Amelia, weet min of meer wat om van hulle eertydse plaasvoorman en sy “clan” te verwag, maar nie alles nie, want hulle kom keer op keer met ’n nuwe troefkaart na vore. Die een hou is so goed gemik soos die ander een en elke keer is dit die pragtige Nadia, wat twee en twintig jaar gelede van Marcia gekoop is, wat die swaarste kry.

’n Volskaalse oorlog begin tussen Pietman Joubert en sy destydse plaasvoorman se nasate. Lukas Delport en sy “clan” het net een ding in hulle gedagtes. Genoeg geld en ’n aandeel in Jabulani se boerdery wat hulle glo regmatig aan hulle behoort. Daarom is niks te laag of gemeen om te doen om dit te verkry nie. Hulle slaag daarin om feitlik die ganse dorp in klipgooiers te verander.

Maar die lewe het ’n manier om sy eie houe te plant, moets Marcia en haar pa uiteindelik leer.

0