12 Years of grace (Poetry from the Heart) – Hannes Grove
A5, 91p.
R120.00
12 YEARS OF GRACE is werklik `n versameling van digwerk wat rou, eerlik en opreg is. Hannes verwoord en bepeins waarlik oor konflik in sy lewe en hoe hy alles oorkom het deur genade.
Een van die gedigte ‘My Story’ som die boek op met hierdie versreël:
“I will present this story before the world’s face
Known in history as the 12 years of Grace”.
Met diep geloofsgedronde tema’s sal 12 YEARS OF GRACE vir seker resoneer met `n gehoor wat soekend na antwoorde is.
Ons elkeen het ons “years of Grace” – soms moet ons onself net weer herinner dat wat ek is, is net genade, wat ek het, is net geleen.
Frikkie van Biljon
Sanger, liedskrywer, Redakteur (Plectrum)