As die woestyn blom – SA Skrywers
A5, 235p.
R130.00
’n Veelsydige bundel.
Weereens ’n pragbundel deur SA Skrywers, waar veelsydige skrywers en digters mekaar ontmoet. Hulle neem ons op reise oor berge, dale, teen strande en woestyne. Sommige is waar, ander weer fiksie, hetsy hier of daar of wie weet waar, word ons vasgevang deur intriges, komplotte en grillerige spookuise.
Hierdie boek is ’n juweel vir die kieskeurige leser se boekrak.