haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Asem van die Lam – Joan van Blommestein

A5, 170p.

SKU: ISBN: 978-1-991245-83-0 Categories: ,

R170.00

Party van ons stap al die pad saam met Jesus van Sondagskooltyd af. Ander ontmoet Hom op veertig- of selfs sewentigjarige ouderdom. Ander draai net hul gesig weg…

Daar is ook ‘n dieper keuse. Wil ons Hom toelaat om ou seer uit ons siele te haal, ons heel te maak, en dan ook dinge wat nie in ‘n Godskind se lewe hoort nie met ‘n verterende vuur uit te brand. Jesus skep vir ons ‘n nuwe heel hart ter ere van Sy glorie.

Hy is ons Saligmaker. Hy is soveel meer as Liewe Jesus, die Een wat ons in die hemel sal verwelkom. Hy is Yeshua Seh HaElohim…die Lam van Yahweh.

Wanneer besef ons dat Hy ons nooit versaak nie? Dalk hande styf vasgemaak, ingewriemel agter jou eie motor se sitplek, soos Colleen, tydens haar ontvoering. Of is dit toe jy die dood in die oë gestaar het deur die loop van ‘n pistool?

Daar is ‘n onverstaanbare vrede wat in God se kinders vasgemessel word. Jy voel dit wanneer jou ma sterf. Jou hart jubel, want sy is verlos – sy is uiteindelik vry! Jy sien die lewe deur ander oë, maak nie saak hoe moeilik die lewe raak nie. Selfs die keer toe ‘n wilde pavlova jou aangeval het in ‘n vulstasie se toilet! Selfs tóe kon jy steeds probeer huppel.

Mag Yahweh deur Sy genade vir almal wat hierdie boek lees ‘n honger in hul siel ontketen. ‘n Honger om só naby Yeshua te stap dat Sy asem ook ons asem word.