YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 208p.
R150.00
Hierdie boek het daardie lieflike aroma van die Gees wat op die mees pynlike areas druk van elke Christelike Kerk – is ek in die wil van God? Maak ek dissipels? Is ek ʼn ware navolger van Christus? Die boek sal jou uitdaag, inspireer en opgewonde maak om self ondersoek te doen oor jou geestelike lewe.