Toersprokies – Marietjie Beukes
A5, 338p.
R210.00
Toersprokies is n UITNODIGING om saam te kom reis – maar dis n reisverhaal met n verskil. Dit reik uit na die hart van menswees – soos die sub-titel dit stel. Die boek gaan oor die wonder van reis. Dit vertel van n werklike reis vanuit Suid-Afrika na Griekeland, Oostenryk en Switzerland. Tussendeur word interessante gebeure en heerlike sprokies ingevleg. Die leser word saamgenooi op die reispad, want om te lees is mos n manier van reis. Die boek is n uitnodiging om weg te breek saam met die skrywer, hopelik met n beker sterk boeretroos in die hand.
ANDER BOEKE GESKRYF: Liefdeskoors
EBOEKE: Liefdeskoors EN Toersprokies