YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 196p.
R120.00
Dis ʼn groot keuse vir ʼn onafhanklike, professionele jongvrou: Sal sy haar eie toekoms ALLEEN uitkerf of haar begewe in die risiko van ʼn huwelik? Dit lê aan die hart van die emosies in LIEFDESKOORS. Maria ken van huis-uit die lyding van ʼn ongelukkige huwelik. Haar geluk en kuns is vir haar belangriker as om ʼn man aan haar sy te hê – totdat ʼn spesiale man toe opdaag. In LIEFDESKOORS vloei ʼn wêreldpandemie saam met die eb en vloed van ʼn verhouding.
ANDER BOEKE GESKRYF: Toersprokies
EBOEKE: Liefdeskoors EN Toersprokies