Die hervorming in Switserland: Ulrich Zwingli : William Boekestein
A5, 107p. Woordwaarheid Kinderreeks
R50.00
‘n Klein seuntjie is in 1484 in ‘n klein Switserse dorpie in die Alpe gebore. Teen die einde van sy kort lewe, het Ulrich Zwingli die godsdienstige lewe van sy tuisland en die wêreld verander. Vandag nog oefen sy lewe en werke ‘n invloed op talle mense uit. Zwingli was passievol oor die Bybel. Hy was ‘n man van gebed. Sy geloof het elke deel van sy lewe beïnvloed: sy gesin, kuns, musiek, die politiek en oorlogvoering.