haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Wys my die Bewyse vir God – Sibylie Marais

A5, 149p.

R130.00

AS JESUS NIE OPGEWEK IS UIT DIE DOOD NIE

Is die Christelike geloof USELESS en

CHRISTENE is die PATETIESSTE van alle mense!

Hulle moet liewers hulle lewens om party!

Hierdie is reguit uit… uit die Bybel uit! (1 Kor. 15)

 

“So, wat se bewyse is daar vir die Christelike geloof?”

“Die Bybel sê mos dis waar!”

“Sure. Nog iets?”

 

OKAY, KOM ONS PRAAT OOR BEWYSE:

– Bewyse vir God:

Wat sê die Big Bang, die heelal, die ontstaan van lewe en DNA oor God?

Wat wys die bestaan van die goeie en die bose oor God?

– Bewyse vir die Bybel:

Ondersteun argeologie, buite-Bybelse manuskripte, historiese gebeure

en profesieë die Bybel se geloofwaardigheid?

– Bewyse oor Jesus:

Het Jesus regtig gesterf aan die kruis?

Is Hy opgewek uit die dood?

“Ag, nooit! Dis belaglik! ENIGE ander verduideliking vir die leë graf

sal tog meer waarskynlik wees!”

Jesus het selfs geclaim dat Hy God is!

“Sal enigiemand wat dit claim, nie mal wees of jok nie?”

 

JESUS HET GEVRA: “WIE, SÊ JULLE, IS EK?”

So, wat sal jou antwoord wees, nadat jy hierdie boek gelees het?

’N LEUENAAR? OF MAL? OF GOD?

0
YOUR CART
  • No products in the cart.