YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 154p.
R140.00
Theo de Jager is ‘n hout- en vrugteboer in die Letaba Vallei in die Limpopo Drakensberg. Hy het deur sy betrokkenheid by georganiseerde landbou in Afrika deur die kontinent en die wêreld gereis. As stigterslid van Die Woordgilde het hy sedert 1986 in verskeie bundels gepubliseer, en in 1997 met Dimensies gedebuteer. Sprokkel het in 2007 gevolg. Beide is in hierdie bundle ingesluit.