haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

My vaskyk in ’n onsigbare God – Johann Voges

A5, 302p.

SKU: ISBN: 978-1-7764819-8-9 Categories: ,

R260.00

Ek kan al die Bybelbladsye deurblaai
wie God werklik is kan ek maar net raai
hoe meer ek besef dat ek niks van Hom weet
leer ek Hom ken vir die God wat Hy heet

Om ’n onsigbare God oral te kan raaksien
waag ek dit op heilige grond, nie van sien
maar in hoe ek U probeer aanbid en dien
Dankie Here, dat U my in liefde bly raaksien

Dankie, dat al weet ek niks, bly U lief vir my
ek wil nie in wat ek oor U dink en sê iets ontwy
Al soek ek oral weet ek U het my lankal gekry
dankie, vir naby wees ook as ek U nie gesien kry

Hoe wys ek hoe ’n onsigbare God in my lewe lyk
as ekself nie eers weet waarna ek behoort te kyk
elk keer as ek my in ’n onsigbare God vasloop
weet ek dat hy nêrens heen sonder my loop

Vergewe tog al die dom goeters wat ek oor U sê
Dankie dat U my altyd kry as ek U naby moet hê
Ek wil U aanbid deur te luister na wat U vir my sê
Ek wil graag geleef kry soos wat U van my wil hê

0