YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A4, 141p.
R150.00
Die lewensskets van Genl.-Maj. Chris Crafford (5/9/1919 – 20/8/2017) oorspan ’n kleurryke polisie loopbaan wat begin as onderoffisier in die destydse “Duitswes” en eindig as kwartiermeester in Pretoria.
Met sy unieke skryfstyl word die leser geboei deur sy kwinkslae, skerpsinnigheid, liefde vir die natuur en die eerlikheid van sy vertellings. Die verhaal is tekenend van ’n puik polisieman –
geliefd, wat ’n verskil gemaak het aan almal wat sy pad gekruis het.