YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 252p.
R130.00
Na ʼn kortstondige periode in die beskawing, keer Tarzan terug na die oerwoud in Afrika waar hy grootgeword het. Hier hoor hy vir die eerste keer van Opar, die stad van Goud, ʼn laaste oorblyfsel van die legendariese Atlantis. Dis ʼn stad van afskuwelike mans — en beeldskone, barbaarse vroue, regeer deur La, Hoë Priesteres van die Vlammende God. Sy altare is gevlek met die bloed van vele offers. Onbewus van die gevare, lei Tarzan ʼn groep barbaarse krygsmanne na die antieke kerkers en geheime van Opar…