YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 36p.
R80.00
Kerwin sit vir hulle ’n dvd in die speler en kom langs haar sit. Toe hy haar soen, voel dit vir haar asof sy op ’n wolk sweef. Dit was ’n droom wat vir haar waar geword het. Hy is so romanties!
Chloë-Courtney was ’n baie begaafde gr.8 leerder en ’n skrander atleet toe Kerwin Erasmus, onderwyser by die privaat skool, met sy slinkse planne in haar lewe verskyn het. Alles het goedgegaan… tot daardie dag toe sy hom in sy woonstel by die koshuis wou verras. Nooit het sy gedink haar lewe sou daarna drasties verander het nie.
Kom lees Chloë se verhaal. Wat was Kerwin Erasmus se plan en hoe dit meer as een person se lewe beïnvloed het en waar sou dit eindig.