Stellamarie (Boek 2) : Anna vd Walt
A5, 174p.
R120.00
Leo, die buiteaardse wese wat weens oortreding op die aarde beland het, is nou getroud met Elana, wat hom die eerste nag opgelaai het. Sy dogtertjie, Stellamarie, se naam verwoord sy verlange na sy verlore wêreld en mense. Hy word gekonfronteer met ’n kindermoordenaar en moet deur ’n predikantvriend uit ’n sielestryd getrek word. In ’n laaste vuurproef, sterf Stellamarie byna. Hy moet homself offer om haar te red.