YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 109p.
R120.00
Die skrywer is ‘n natuurliefhebber en oudonderwyser wat eers na aftrede begin
het om visuele gestalte aan sy gedagtes te gee. Sy besondere liefde vir die Savannaveld en sy bewoners kry vorm in die woordbeelde van sy verse. Hy debuteer met , Spore op die Savanna, die eerste in ‘n reeks skryfprojekte.