YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 118p.
R130.00
Soos ’n vangnet wat boepens staan van die vangs uit die see, is hierdie digbundel ook vol van die mooiste gedigte wat SA Digters hul lesers bied. Waar jy jou ookal bevind, kom verlustig jou vir ’n rukkie in die woordsimfonie van branders, sand en see. Laat jou meesleur deur dié digkuns, wat sandspore in jou hart sal los.