YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 245p.
R320.00
‘n Hoëspoed verhaal wat die leser vanaf die ysige vlaktes van Oos-Siberië na die tropiese waters van Angola neem; van beraadslaging oor staatsveiligheid tot persoonlike verhoudings; van spioenasie en intriges tot die gevegsintervlak. Geplaas in ‘n tydperk waarin allerlei slinkse transaksies en heimlike operasies uitgevoer is, word ons deur die skrywer herinner dat ‘Hierdie boek is ‘n werk van fiksie’ – derhalwe dus, dit het nie plaasgevind nie. Nietemin, soos die spreekwoord sê: ‘The truth is stranger than fiction because fiction has to make sense’, en dus kan die leser verskoon word indien hy vir homself vra of hierdie dan nie kon plaasgevind het nie. Vir diegene wat nog nie die binnekant van ‘n duikboot geruik het na 30 dae op see nie – welkom; en vir diegene wat het – Welkom terug!”