YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 304p.
R180.00
Kolonel Markus Oelofse en kaptein Dries Ligthelm is aan die hoof van die polisie se spesialis-eenheid. Hulle moet sorg dat al die reeks-moordenaars, plaas-moordenaars en sommer alle moordenaars aan die pen ry. Dit is egter glad nie ʼn maklike taak nie. Tussen die wrede moorde wat hulle moet oplos en die Digilante manne wat die reg in hulle eie hande nee, het hulle baie min tyd vir ʼn normale gesinslewe. Dan is daar ook nog die generaal wat onmoontlike eise aan hulle stel.
Gelukkig het hulle ʼn forensiese span waarop hulle dag en nag kan staatmaak. Dokter Johan die staats-patoloog staan ook bankvas agter hulle. Markus se vrou, haar tante en sy twee seuns maak ook alles die moeite werd. Hulle sorg altyd vir genoeg opwinding by die huis.