YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 214p.
R185.00
Elke reis wat ons aanpak het ’n begin en ’n einde, maar vir nou leef ons tussen die twee.
Nadat die vreemde karnavalman vir Mienke ’n reuse rooi ballon gegee het, het haar hele lewe verander. Haar obsessie met rooi ballonne het die hele Prins Albert op hol gehad. Selfs dominee het gereken dat sy deur ’n bose rooi gedoente beset was.
Verwoestende nuus het vir Mienke skielik in die middle van die grootste storm van haar lewe geplaas. Gou het sy besef dat die ou man se woorde net ’n spul leuens was. Sy veg ’n innerlike stryd om met haar huidige omstandighede vrede te maak. Gou het sy besef dat die lewe hard en wreed is.