YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 103p.
R120.00
Die verantwoordelikheid van die sonde van pornografieverslawing moet nog altyd voor die voete van diegene gelê word wat hierdie eksplisiete beelde so gewilliglik gebruik. Elke mens hét ‘n vrye wil van God gekry om teen hierdie dinge te kan kies. Dit is egter van groot hulp indien enig¬iemand verstaan hóé pornografie in die menslike brein werk – kennis is mag. Pornografie is ‘n sonde wat God van Sy heerlikheid en glorie beroof – glorie omdat Hy seks en seksualiteit as gawe aan die mens geskenk het. Ons weet al baie lank dat sonde gyselaars het. Sonde neem nou egter ‘n nuwe dimensie aan – dit kaap die menslike brein!