YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 175p.
R210.00
Annabel Dos Santos verlaat met traannat wange die meenthuis waar sy twee jaar gebly het. Trane van hartseer of dalk verligting? Dalk het sy so gewoond geraak aan ʼn glanslewe saam met Rodger Carter dat sy nie meer weet of sy gelukkig of ongelukkig is nie.
Bespiegelinge oor die hoofbron van Dan Carter se rykdom, het twee jaar gelede al by diamantsmokkelary gedraai. Rodger se naam kon nooit direk aan die diamantsmokkelary vebind word nie en die praatjies is vinnig doodgesmoor. ’n Vermiste speurder soek twee skurke en verdwene diamante. As vertroue jou faal en geluk in jou gister bly, voel vandag se pyn na traannet seer. ’n Uitklophou maak liefde weer vry, die bande van gister word uit arms laat los.
Okuhuru. Plek van lewe en lus. Gevul met romanse, woede, moord en speurwerk.