Jesus se gelykenisse – Su-Mari Vermeulen
210×210, 40p. ’n Inkleur- en aktiwiteitsboek vir kinders (bevat ook volkleurprente).
Ontdek die wonderlike verhale van Jesus op ’n speelse en betekenisvolle manier! Saam met die geliefde karakter LiggIe-Lam, ontdek kinders God se liefde op ’n manier wat hul harte raak en hul verbeelding prikkel.
Wat maak hierdie boek besonders?
- 15 bekende Bybelstories, eenvoudig vertel vir jong kinders
- 15 pragtige inkleurprente om kreatiwiteit aan te moedig
- Pret aktiwiteite en speletjies om leer lekker te maak
- Help kinders om God se liefde op ’n verstaanbare manier te ontdek
- Ideaal vir kinders tussen 4 – 10 jaar
Meer as net ’n boek… hierdie is ’n hulpmiddel vir:
- betekenisvolle ouer-kind tyd
- geloofsvorming van ’n jong ouderdom af
- kosbare herinneringe wat blywend is
Reis saam met LiggIe-Lam en ontdek Jesus se liefde — een storie op ’n slag.