Pedagogiese Grondslag van Wiskundeonderrig – Elizma Louw & Rihana Botha
ʼn Voorbereidingsproses.
176 x 250, 238p.
R320.00
Hierdie handboek is geskryf vir voornemende en huidige onderwysers om hulle ‘n oorsig te gee oor die pedagogiek van wiskundeonderrig, insluitend: onderwyser se kennis van kurrikulumontwikkeling, leerders se kognitiewe ontwikkeling, lesbeplanning, asook onderrig, leer en assessering in die wiskundeklaskamer.