Padkaart vir ʼn man se reis – Dr. Alwyn van Heerden
A5, 422p.
R300.00
Die doel van hierdie boek is om manne te ondersteun en hul uitkyk op die lewe as ʼn man te verander, asook op hul verhouding met God en te herstel na God se oorspronklike plan. Die manier en die uitkyk hoedat manne in Suid-Afrikaanse konteks aanklank by ander mans vind en veral ouers wat wonder hoe om hul seuns groot te maak.