YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 163p.
R100.00
Ek is gediagnoseer met ’n massa in my brein; onverwags en sonder aanloop. Alhoewel ek ’n geloofspad gestap het, is ek nie genees nie. Die risiko’s geassosieer met die gewone mediese herstelpad, is onaanvaarbaar hoog. Die pyn en ontbering is deel van elke dag. Hierdie boek is my pad van oorwinning, my kompensasie dat hierdie pad nie verniet sal wees nie en my dankbaarheid vir elke persoon wat my op sy of haar manier dra. Dit is ’n boek van opstaan en val en weer opstaan. Van antwoorde soek. Mag die blatante eerlikheid waarmee ek my ervaring weergee vir elkeen wie dit lees, waarde toevoeg.