YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 454p.
R250.00
Op Heilige Grond bevat die aangrypende lewensverhale van 26 mense van die Laeveld. In 13 Afrikaanse en 13 Engelse verhale deel ’n ryke verskeidenheid van gelowiges hulle pad van swaarkry en oorwinning met God se hulp. Afrikaanssprekendes, ’n Duitser, ’n Ethiopiër, ’n Suid-Koreaan, ’n Indiër en ’n paar Swazi’s vertel hulle kosbare verhale.
On Holy Ground contains the moving life stories of 26 people from the Lowveld. In 13 Afrikaans and 13 English stories, a wide variety of believers share their journeys of suffering and victory with God’s help. Afrikaans-speaking authors, a German, an Ethiopian, a South-Korean, an Indian and a few Swazis all share their valuable life stories.