haguefirehouse.com deneme bonusu deneme bonusu veren siteler deneme bonusu veren siteler
e-sporhaber.com
antalya escort bayan
alanya escort
korku filmleri
escort istanbul
Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler Deneme bonusu veren siteler
deneme bonusu veren siteler
matadorbet giriş
bahis siteleri
www sex in marathi

email us| Contact  

Home  |  Login/Register

Important Delivery Notice (please read carefully)
  • INTERNATIONAL ORDERS – Please email us directly at epos@groep7.co.za for a postage quote.
  • SA DELIVERY OPTIONS – Please note prices will calculate automatically depending on the items & weight in your shopping cart, the below prices are applicable to orders of 1 – 10 books. Please send a direct email to epos@groep7.co.za  for any order larger than 10 books.
    • Aramex R110 (provide street address, delivery usually between 4-6 working days) OR
    • The courier guy R70 (ONLY PTA & JHB, provide street address, delivery usually between 2-3 working days)

Om in woorde te woon – Albert Kloppers

A5, 108p.

R150.00

Om in woorde te woon dek die totale oeuvre van die digter en oorspan baie dekades en lewensfases. Die bundel verwoord ‘n verskeidenheid temas, waaronder poëtiese vakmanskap en kunstenaar-wees, liefde en verhoudinge, die natuur en seisoene, reiservarings, besinning oor mense, die lewe en menswees, die groeiproses, ewigheidsperspektiewe en gesprekke met God.

Vanweë die digter se liefde vir die woordkuns en deelname aan verskeie voordragprogramme is die gedigte so gekies dat dit goedskiks saam met ander genres van die woordkuns by sulke programme ingesluit kan word.

Verskeie van die gedigte in hierdie bundel het in Tydskrif vir Letterkunde en in publikasies van Die Woordgilde (waarvan hy lid is) verskyn en is deur Cecilia van Tonder getoonset en met groot sukses deur, onder andere, die Nonet-ensemble, by verskeie konserte gesing.

Die digter spreek die wens uit dat hierdie gedigte in mense se harte sal resoneer om van ons wêreld ‘n mooier plek te maak.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.