Net ʼn gewone vrou – Sonja Lourens
A5, 112p.
R100.00
Sonja Lourens vertel haar bevrydingsverhaal, die pad wat sy gestap het as vrou om vergifnis en vrymaking in haar lewe te ervaar. Sy het ʼn hart vir vroue en wil deur haar verhaal te deel met ander vroue hulle ook lei na vergifnis en om vry te kom van vrees, minderwaardigheid, bitterheid, verwerping, hoogmoed en onvergewensgesindheid.