YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 92p.
R120.00
Net genade, Taai Bonthuys se debuutdigbundel, waar haar emosies vergestalt word in woorde oor die alledaagse gebeure wat haar pad gekruis het. Die onverwagse dood van ʼn vriendin het haar genoop om vir die eerste keer die pen op te neem en haar emosies met ink te laat vloei. Soos Taai sê woorde het hierdie ongesiene krag om te kan genees, ons siel te laat ontwaak en ons te help om die wêreld met ander oë te sien.
Die hoop is dat hierdie digbundel mense sal aanraak en op die een of ander manier genesing van binne sal help bring en ook die besef dat daar altyd hoop is.