YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 32p.
R55.00
Dwaalgedagtes uit die Namakwaland – As jy ʼn mens is wat oorloop van baie woorde, wonder ek of jy dié landstreek sal verstaan? Dis immer ʼn halfwoestyn met ruwe rotse en oneindige stiltes waar mens eerder met jou hart iets sal hoor as met jou ore. Lees gerus die gediggies met jou hart en probeer iets verstaan van Namakwalandse taal…