YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A5, 108p.
R120.00
Gewone mense beland soms in ongewone situasies.
My klippie in die Karoo is ‘n bundel propvol lekkerlees kortverhale en gedigte, waar Elsabe de Beer haar lesers op ‘n verbeeldingsvlug neem saam met die wel en weë van haar karakters.
Om maar net ‘n paar van die karakters te noem:
Francois le Roux is in die moeilikheid nadat hy ‘n werktuigkundige geklap het wat aan sy bakkie gewerk het; ‘n Skool onnie sukkel met ‘n leerling wat sy Engelse toets druip; Lisa Bekker beland in ‘n gevaarlike situasie, nadat haar motor se band op die snelweg gebars het.