YOUR CART
- No products in the cart.
Subtotal:
R0.00
BEST SELLING PRODUCTS
email us| Contact
A4, 68p.
R100.00
Hierdie is ‘n lekker voorlees of selflees boekie vir kinders tussen ses en tien jaar oud. Veral vir kinders wat siek is en hospitaal toe moet gaan, kan dit van groot waarde wees. Mari se avonture kom in ‘n reeks boeke. Hou die rakke dop vir die volgende avonture.
‘n Nuwe opwindende skrywer wat dopgehou moet word. Ek glo dat daar nog baie stories vir kinders uit haar pen sal verskyn. – Elsabé de Beer (Skrywer, oud-onderwyser, 2018)